Hadida kolonie op Bloemhofdam. (Fotograaf: Fanie Strydom, Suidwes-Kaap)
SAWA streef daarna om
vir Afrikaans-georiënteerde kampeerders die geleentheid te bied om binne ‘n Christelike konteks, ‘n tuiste te bied waar hulle hul beginsels en kultuur kan uitleef.
vir kampeerders die geleentheid te bied om saam met geesgenote so bekostigbaar as moontlik te kampeer.
die belange van SAWA-lede te bevorder deur onderhandeling en samewerking met ander instansies.
die balans tussen die belange van die mens en die natuur te handhaaf.
in alles die hand van die Skepper te sien en Hom daavoor te huldig