Tuisblad
Vind
  Inhoud
 
   Sawa Nuus
 

Die Sawa-webwerf het 'n nuwe-jaar-baadjie aangetrek.  Sawa Nuus sal in die toekoms skakels na al die nuutste inligting op die webwerf hê.  Om jouself beter te oriënteer, kyk gerus na die webkaart.  Stuur insette na jdab.group@mtnloaded.co.za


Nuut en Aktueel

 Toere:  Belangrike kennisgewing aan lede wat saamgaan op die Senior Burger Aldam Mini-toer!
 Aktueel:  Gassilinder bespreking
 Aktueel:  Nasionale winter saamtrek
 Toere: SAWA Senior Burgers toer al weer!  Lees meer oor die Nasionale Wildtuin-Eiland-Toer wat beplan word vir Junie 2011
 Nuut:  
     
Sawanant - Winter uitgawe deel 1
     Sawanant - Winter uitgawe deel 2


Padlangs

 Het poetsbak ook 'n plekkie by ander streke?   Lees meer     
 Frans Kloppers dra dank en waardeering aan Lance oor...   Lees meer   
 Johann Lemmer doen 'n samevatting oor die boekevat en erediensbywoning menings...   Lees meer   
 Lance reageer op Frans en Johann se menings oor boekevat en erediensbywoning...   Lees meer   
 Frans wonder waarom besture nie hul mening gelug het oor boekevat en erediensbywoning...   Lees meer  
 Niël gee sy perspektief oor die opdatering van webbladsye en publikasies...   Lees meer  


Foto van die Maand

Wenner: Julie '10



Kennisgewings

 Bestel CAMP & LIVE by Sawa

Die jaarlikse ‘Camp & Live’ kampeergids is nou beskikbaar!  Bestel nou jou eksemplaar by die SAWA-kantoor of kontak Juliana  vir meer besonderhede by 
sawa@absamail.co.za of  011 918-0699


Kampeer-katoeters

 Laat dit gelyk staan

As jy nie 'n gelykplekkie kan kry vir jou gasbottel nie, lyk dit of hierdie katoeter jou antwoord kan wees. 

Die drie staandertjies haak aan die basis van die gasbottel waarna jy dit verstel tot jou skottel mooi gelyk staan. 




Nou kan jy 'n eier bak sodat die geel mooi in die middel van die wit lê!



 Belangrike SAWA Inligting

 SAWA Grondwet 2009 
 SAWA Reëls-aanbevelings Feb 2009
 Nuusbrief.Kriteria
 Riglyne vir web-bydraes
 SAWA Brosjure 2008
 SAWA 2011 Jaarprogram - Werksdokument


SAWANANT uitgawes

Maart 2010 (deel 1)
Maart 2010 (deel 2)
SAWA 1969-2009 
 3de Gedenkuitgawe Nov '09
   
SAWANANT Kongres '09 uitgawe deel 1
    SAWANANT Kongres '09 uitgawe deel 2
 2de Gedenkuitgawe Julie'09 
   
SAWANANT 
 1ste Gedenkuitgawe Mrt'09
   
SAWANANT (deel 1)
    SAWANANT (deel 2)
    SAWANANT (deel 3)
 November 08
 Julie 08

 Maart 08


 Nuut op die Kletsblad

 Gedagte vir die dag
 Nuusbrokkies: Wie kan help met kitaardrukke? 
 Innige Meegevoel: Begrafnis reëlings van Nelly Blaeser. 
 Te Koop: 1987 Jurgens Classique te koop
 Beterskap Wense aan Sarie Spaumer.  
 Beterskap Wense aan Annelies Nieuwoudt. 
 Nuusbrokkies: Kosmos spog 'n bietjie
 Baie Dankie:  Koekie Muller bedank Sawa-vriende.
  Innige Meegevoel:  Rozél Goslett (SWK) se vader oorlede.
  Innige Meegevoel:  Tannie Alida Basson van streek Oos-Rand oorlede 

 
Nuwe Gebied- en Streeknuus

 Kempton Park se nuusbrief en kampkennisgewing
 Kremetart se AJV fotos
 Stellaland: Gert Meyer se laaste nuusbrief as gebiedsvoorsitter
 Rietvallei se 2010/2011 bestuur
 Albatros: Night Sky kampkennisgewing 
 Elandsrand 2010/11 Bestuursinligting
 Jakaranda se bestuurs-inligting
 Jakaranda: Standaardisering van Toekennings
 Kempton Park se nuwe bestuur
 Overvaal 2011 bestuur en streekkampe
 Wapadrand se nuusbrief: Die Wawiel 
 Oos-Kaap AJV by Willows
 Kremetart hou langnaweek by Eiland 
 Oosvaal se AJV te Malonjeni 
 Pretoria se AJV by Maroela
 Albatros se AJV fotobeelde
 Mooifontein se Geselsie 
 Albatros se nuwe bestuur
 Luiperds hou AJV by Ruby River Lodge
 Wapadrand nuusbrief 
 Klein Karoo se Dibiki naweek
 Bosveld nuusbrief - Die Skadukol en AJV nominasievorm  
 SWK AJV naweek in beeld
 Rietvallei AJV uitnodiging & sakelys
 SWK Winter 2010 Nuusbrief
 Elandsrand Winterkamp
 Mooifontein se Geselsie, Wildtuintoer en Winterkamp nuus 
 Helderberg AJV Sakelys
 SWK opgedateerde kampdatums
 Rietvallei nuusbrief
 Rietvallei kuier by Dube
 Albatros: AJV kennisgewing en Yzerfontein kamp-uitnodiging
 Oos-Kaap by Sitrusoewer
 SWK se Goudini-naweek
 Oos-Rand huldeblyk aan tannie Alida Basson
 Oos-Kaap se 5* Wintertoer
 SWK: AJV kennisgewing en Yserfontein kampkennisgewing
 Zuurfontein nuusbrief    


Skakels

 SAWA op Facebook: http://www.facebook.com/home.php?
 Analise van woonwa-vakansies in SA:
http://fpb-lnx1.puk.ac.za/record=b1441291 
 Ons maak 'n verskil in Afrikaans:
  ATKV:
 http://www.atkv.org.za/  
  
http://www.dieknoop.co.za

 http://www.caravanparks.com

 

 

 
  Stuur e-pos